{"id":21,"date":"2018-03-29T09:30:28","date_gmt":"2018-03-29T09:30:28","guid":{"rendered":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/?page_id=21"},"modified":"2020-05-19T14:29:52","modified_gmt":"2020-05-19T14:29:52","slug":"wat-bied-ons","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/wat-bied-ons\/","title":{"rendered":"Wat bied ons?"},"content":{"rendered":"<h1>Wat bied ons?<\/h1>\n<h4><a href=\"http:\/\/www.lapa.co.za\">LAPA Uitgewers<\/a> se skolespan wil graag onderwysers, ouers en leerders se kameraad in die klaskamer wees.<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>As u enige navrae het oor enige van ondergenoemde of inligting oor boeke vir skole, kontak:<\/strong><\/p>\n<p>Marieta Nel \u2013 <a class=\"ApplyClass\" href=\"mailto:mnel@lapa.co.za?subject=From website\">mnel@lapa.co.za<\/a> (0845111931)<\/p>\n<p>Ena Stegmann \u2013 <a href=\"mailto:enas@lapa.co.za?subject=From website\">enas@lapa.co.za<\/a><\/p>\n<p>Karen Janse van Rensburg \u2013 <a href=\"mailto:karenj@lapa.co.za?subject=From website\">karenj@lapa.co.za<\/a><\/p>\n<p>Kathie Viljoen \u2013 <a class=\"ApplyClass\" href=\"mailto:kathiev@lapa.co.za\">kathiev@lapa.co.za<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>As jy boeke vir jou kinders wil bestel, besoek www.lapa.co.za.<\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Moeg gesoek na die perfekte boek?<\/strong><br \/>\nDaar word ges\u00ea dat vandag se kinders nie meer lees nie. Dis egter \u2019n mite: stel hulle aan die regte boeke bekend en ALLE kinders raak opgewonde oor lees.<br \/>\nLAPA se kinder- en jeugboekboeke weerspie\u00ebl hedendaagse kinders se leefw\u00eareld en word landwyd met groot sukses as voorgeskrewe boeke en bykomende leesmateriaal by skole gebruik.<br \/>\nOns kundige uitgewers en skolespan (wat self Afrikaansonderwysers was en die skrywers van vele taalhandboeke en letterkundegidse) staan gereed met nommerpas-raad oor hoe om die perfekte boeke vir klaskamergebruik (Huistaal, Eerste Addisionele Taal of Tweede Addisionele Taal) en lekkerlees\u00a0te kies. Daar is ook <a href=\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/letterkunde-gidse\/\">onderwysgidse<\/a> (die meeste gratis) vir sommige van ons gewildste publikasies beskikbaar.<br \/>\nAs jy \u2019n bibliotekaris is wat wil uitvind watter opwindende nuwe kinder- en jeugboeke onlangs by ons verskyn het, of wil weet watter titels jong lesers hul lippe laat aflek, is jy ook baie welkom om met ons verbinding te tree. Ons stuur \u2019n agent of lid van ons skolespan om ons nuutste boeke vir jou te kom wys.<br \/>\nOns het ook \u2019n <a href=\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/skolekatalogus\/\">Skolekatalogus<\/a> wat op navraag gratis aan u skool verskaf kan word. Hierin is daar nie net \u2019n indeling van al ons boeke vir die onderskeie grade en vlakke nie, maar ook inligting oor ons KABV-boeke in die Nasionale Onderwyskatalogus, e-boeke en waardevolle raad oor bv. Biblioterapie.<\/p>\n<p><strong> Die Afrikaansonderwyser se regterhand in die klaskamer<\/strong><br \/>\nDie <a href=\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/klasgids\/\"><em>Klasgids<\/em> <\/a>is al 50 jaar lank die Afrikaansonderwyser se regterhand in die klaskamer en verskyn kwartaalliks. Vroe\u00ebr was daar net \u2019n <a href=\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/klasgids\/\"><em>Klasgids<\/em><\/a> vir die Ho\u00ebrskool, maar tans is daar ook een vir die Laerskool.<br \/>\nHo\u00ebrskole koop gewoonlik een vir elke lid van die vakspan en die skoolbiblioteek en laerskole onderskeidelik een vir die Grondslag-, Intermedi\u00eare \u2013 en Seniorfase en een vir die biblioteek.<br \/>\nIn elke <a href=\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/klasgids\/\"><em>Klasgids<\/em><\/a> is daar vraestelle, werkvelle en bydraes oor taal, letterkunde, mondeling, skriftelike stelwerk en woordeboeke \u2013 geskryf deur van die toponderwysers in die land en ander kundiges.<\/p>\n<p><strong>\u2019n Skrywer by jou skool en\/of \u2019n uitstalling van ons boeke!<\/strong><br \/>\nWil jy een van LAPA se gewilde skrywers bespreek om by jou skool te kom optree? Stuur dan \u2019n e-pos om navraag te doen oor die moontlikheid van \u2019n skolebesoek in jou omgewing.<br \/>\n\u2019n Skrywerspraatjie duur gewoonlik 30 minute en kan \u2019n praatjie met die hele skool of \u2019n groep leerders insluit. Skrywerspraatjies vind gewoonlik by Afrikaanse laerskole plaas, maar dit kan net so goed werk by ho\u00ebrskole (waar ons skrywers oor hul jeugboeke praat) of by Engelse skole.<br \/>\nOns kinder- en jeugboekskrywers is ywerig om \u2019n liefde vir lees en stories te bevorder en hul skolepraatjies is groot pret! Leerders maak kennis met van die nuutste boeke in Afrikaans, vind meer uit oor die opwindende lewe van \u2019n skrywer, hoe die skryfproses werk en natuurlik oor die fantastiese stories wat tussen die blaaie van \u2019n boek skuil! Ouers, onderwysers en bibliotekarisse is dikwels n\u00e1 die tyd verstom om te sien hoe opgewonde kinders oor lees en boeke is nadat hulle hul gunsteling-skrywer in lewende lywe ontmoet het en kennis gemaak het met die splinternuwe Afrikaanse boeke wat tans op die mark is!<br \/>\nN\u00e1 afloop van die aanbieding word pamflette uitgedeel waarop die boeke se titels en verkoopprys aangedui word. Die dag n\u00e1 die aanbieding besoek \u2019n LAPA-agent die skool met \u2019n uitstalling, waartydens boeke te koop aangebied word. \u00a0EN DIE GROOT BONUS IS DAT DIE SKOOL 10% VAN DIE VERKOPE IN DIE VORM VAN BOEKE ONTVANG.<br \/>\nSkrywersbesoeke word gewoonlik kosteloos gedoen, op voorwaarde dat boeke agterna by die skool verkoop mag word. Bespreek asseblief vroegtydig, want ons skrywers se program is baie vol!<br \/>\n<a href=\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/skrywers-wat-skole-besoek\/\">Skrywers wat graag by skole kom praat<\/a>, is Jaco Jacobs, Fanie Viljoen, Carina Diedericks-Hugo, Christien Neser, Wendy Maartens, Eldridge Jason, Theresa van Baalen, Anzil Kulsen en Nanette van Rooyen.<\/p>\n<p><strong>\u2019n Fondsinsamelingsprojek wat entoesiastiese boekwurms kweek? Voorwaar \u2019n wen-wen-situasie!<\/strong><br \/>\nGraag wil ons u bekend stel aan \u2019n unieke fondsinsamelingsprojek wat nie net sake vol geld vir u skool gaan maak nie, maar terselfdertyd die hele skoolgemeenskap \u2013 leerders, onderwysers, familie en vriende \u2013 laat lees.<br \/>\nDie projek behels die verkope van LAPA-boeke (hoofsaaklik Afrikaans) waarvan 40% van die inkomste aan die skool gaan.<br \/>\nEn terselfdertyd is daar \u2019n leesveldtog wat \u2019n groot inspuiting vir geletterdheidsvlakke gaan wees.<br \/>\nBy LAPA ken ons ons storie en van ons kant af sal ons help waar ons kan om u by te staan met hierdie wenprojek. Skryf in en gee u leerders vlerke met boeke \u2013 en die skoolfonds \u2019n stewige hupstoot.<\/p>\n<p><strong> Huur \u2019n Babalela-kostuum!<\/strong><br \/>\nMaak \u2019n spesiale geleentheid ekstra-spesiaal met een van die gewildste kinderboekkarakters in Afrikaans \u2013 Babalela! LAPA het twee pragtige Babalela-kostuums beskikbaar vir Babalela-geleenthede by boekwinkels, biblioteke, skole en by gemeenskapsaktiwiteite. Die kostuum is ongelukkig nie beskikbaar vir private partytjies, byvoorbeeld verjaardae, nie.\u00a0Stuur asseblief \u2019n e-pos na <a class=\"ApplyClass\" href=\"mailto:enas@lapa.co.za\">enas@lapa.co.za<\/a>\u00a0om die kostuum te huur.<\/p>\n<p><strong> Word deel van die ATKV se boekprojekte<\/strong><br \/>\nIs jou kind \u2019n boekwurm? Of is jy \u2019n ouer, onderwyser of bibliotekaris wat kinders graag bekend wil stel aan die nuutste Afrikaanse kinder- en jeugboeke? Neem dan deel aan die ATKV se opwindende Leesprojek vir graadsesse en \u2013sewes, of laat jou kind of klas of leesgroep beoordelaars vir die ATKV-kinderboektoekenning word! Daar is boonop fantastiese pryse op die spel. Die volledige lys boeke vir albei projekte kan direk by <a href=\"http:\/\/www.lapa.co.za\">LAPA Uitgewers<\/a> aangekoop word.<\/p>\n<div>\n<p>* Vir meer inligting oor die <a href=\"http:\/\/www.atkvprojekte.co.za\/index.php?option=com_content&amp;view=article&amp;id=477&amp;Itemid=131\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">ATKV-kinderboektoekennings besoek hier<\/a><\/p>\n<p>* Vir meer inligting oor die <a href=\"http:\/\/www.atkvprojekte.co.za\/index.php?option=com_content&amp;view=article&amp;id=1383&amp;Itemid=470\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">ATKV se jaarlikse Leesprojek besoek hier<\/a><\/p>\n<p><strong> Is jy \u2019n skoleboekhandelaar?<\/strong><br \/>\nVerkoop jy boeke aan skole? Kontak ons om jou by te staan met inligting oor die regte boek of vir jou ons gratis kopie\u00eb van ons <a href=\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/skolekatalogus\/\">Skolekatalogus<\/a> te gee wat jy by skole kan gaan wys.<\/p>\n<p><strong> Wil jy \u2019n ekstra inkomste uit jou passie vir boeke gegenereer?<\/strong><br \/>\nKontak ons om as \u2019n LAPA-agent te registreer en ons boeke by skole-uitstallings en aan skoolbiblioteke te gaan verkoop.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wat bied ons? LAPA Uitgewers se skolespan wil graag onderwysers, ouers en leerders se kameraad in die klaskamer wees. &nbsp; As u enige navrae het oor enige van ondergenoemde of inligting oor boeke vir skole, kontak: Marieta Nel \u2013 mnel@lapa.co.za (0845111931) Ena Stegmann \u2013 enas@lapa.co.za Karen Janse van Rensburg \u2013 karenj@lapa.co.za Kathie Viljoen \u2013 kathiev@lapa.co.za [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_locale":"af","_original_post":"21","footnotes":""},"class_list":["post-21","page","type-page","status-publish","hentry","af"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v22.9 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Wat bied ons? - Klaskameraad<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"noindex, follow\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Wat bied ons? - Klaskameraad\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Wat bied ons? LAPA Uitgewers se skolespan wil graag onderwysers, ouers en leerders se kameraad in die klaskamer wees. &nbsp; As u enige navrae het oor enige van ondergenoemde of inligting oor boeke vir skole, kontak: Marieta Nel \u2013 mnel@lapa.co.za (0845111931) Ena Stegmann \u2013 enas@lapa.co.za Karen Janse van Rensburg \u2013 karenj@lapa.co.za Kathie Viljoen \u2013 kathiev@lapa.co.za [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/wat-bied-ons\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Klaskameraad\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-05-19T14:29:52+00:00\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/wat-bied-ons\/\",\"url\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/wat-bied-ons\/\",\"name\":\"Wat bied ons? - Klaskameraad\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#website\"},\"datePublished\":\"2018-03-29T09:30:28+00:00\",\"dateModified\":\"2020-05-19T14:29:52+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/wat-bied-ons\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/wat-bied-ons\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/wat-bied-ons\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Wat bied ons?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#website\",\"url\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/\",\"name\":\"Klaskameraad\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":\"required name=search_term_string\"}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Wat bied ons? - Klaskameraad","robots":{"index":"noindex","follow":"follow"},"og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Wat bied ons? - Klaskameraad","og_description":"Wat bied ons? LAPA Uitgewers se skolespan wil graag onderwysers, ouers en leerders se kameraad in die klaskamer wees. &nbsp; As u enige navrae het oor enige van ondergenoemde of inligting oor boeke vir skole, kontak: Marieta Nel \u2013 mnel@lapa.co.za (0845111931) Ena Stegmann \u2013 enas@lapa.co.za Karen Janse van Rensburg \u2013 karenj@lapa.co.za Kathie Viljoen \u2013 kathiev@lapa.co.za [&hellip;]","og_url":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/wat-bied-ons\/","og_site_name":"Klaskameraad","article_modified_time":"2020-05-19T14:29:52+00:00","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/wat-bied-ons\/","url":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/wat-bied-ons\/","name":"Wat bied ons? - Klaskameraad","isPartOf":{"@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#website"},"datePublished":"2018-03-29T09:30:28+00:00","dateModified":"2020-05-19T14:29:52+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/wat-bied-ons\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/wat-bied-ons\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/wat-bied-ons\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Wat bied ons?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#website","url":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/","name":"Klaskameraad","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":"required name=search_term_string"}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/21","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=21"}],"version-history":[{"count":13,"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/21\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2367,"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/21\/revisions\/2367"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=21"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}