{"id":1109,"date":"2018-09-25T14:29:43","date_gmt":"2018-09-25T14:29:43","guid":{"rendered":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/?p=1109"},"modified":"2019-02-07T13:44:41","modified_gmt":"2019-02-07T13:44:41","slug":"afrikaans-plus-tye-tenses","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/afrikaans-plus-tye-tenses\/","title":{"rendered":"Afrikaans Plus &#8211; Tye &#8211; Tenses"},"content":{"rendered":"<h3><strong>Oefening 1<\/strong><\/h3>\n<p>Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd.<\/p>\n<ol>\n<li>Ek is mal daaroor om tennis te speel.<\/li>\n<li>Ek kan nie op die MS Queen Elizabeth regte tennis speel nie.<\/li>\n<li>Daar moet jy op \u2019n kleiner baan met spane speel.<\/li>\n<li>Hoe vergelyk die MS Queen met ander passasiersbote?<\/li>\n<li>Di\u00e9 passasiersboot huisves 2081 passasiers en 1005 bemanningslede.<\/li>\n<li>Dit maak van hom die grootste passasiersboot ter w\u00eareld.<\/li>\n<li>Die boot is die regte plek om te trou \u00e9n jou wittebrood te hou.<\/li>\n<li>Passasiers dans en swem heeldag op een van die 16 dekke.<\/li>\n<li>Hulle bied elke aand verskillende vertonings aan.<\/li>\n<li>\u2019n Mens kan nie kies tussen al die dansaktiwiteite nie, want daar is net te veel!<\/li>\n<li>\u2019n Mens behoort fiks te word met alles wat daar te doen is.<\/li>\n<li>Jy hoef egter niks te dans nie \u2013 jy kan net langs die swembad l\u00ea!<\/li>\n<li>Jy kan mengeldrankies drink wanneer jy langs die swembad l\u00ea.<\/li>\n<li>N\u00e1 my matriekeksamen, verdien ek beslis s\u00f3 \u2019n vakansie!<\/li>\n<\/ol>\n<h3><strong>Oefening 2<\/strong><\/h3>\n<p>Skryf die volgende sinne oor in die toekomende tyd.<\/p>\n<ol>\n<li>Hy hou nie van die see nie.<\/li>\n<li>Hy hou baie meer daarvan om berg te klim.<\/li>\n<li>In die berge sien \u2019n mens die pragtige natuurskoon.<\/li>\n<li>Jy moet nogal fiks wees as jy \u2019n 5-dag staproete wil doen.<\/li>\n<li>Met my selfoon neem ek al die speldekussings en suikerbekkies af.<\/li>\n<li>Maak jou waterbottel by elke stroompie water weer vol.<\/li>\n<li>Niemand kan \u2019n sonsondergang in Namakwaland se berge weerstaan nie.<\/li>\n<li>Stappers moet altyd bedag wees op slange en skerpioene.<\/li>\n<li>Jy hoef nie die slange of skerpioene op te tel nie.<\/li>\n<li>Jy moet hulle net los en \u00f3m hulle stap.<\/li>\n<\/ol>\n<h3><strong>Oefening 3<\/strong><\/h3>\n<p>Skryf die volgende sinne oor en begin soos aangedui.<\/p>\n<ol>\n<li>Dit is \u2019n absolute voorreg om vakansie te kan hou. <em>Dit was &#8230;<\/em><\/li>\n<li>\u2019n Mens het dit egter baie nodig, veral n\u00e1 \u2019n jaar se harde werk. <em>\u2019n Mens sal &#8230;<\/em><\/li>\n<li>Sommige mense verkies \u2019n vakansie by die huis. <em>Sommige mense het &#8230;<\/em><\/li>\n<li>Ander wil graag gaan visvang en nie naby \u2019n winkel kom nie. <em>Ander wou &#8230;<\/em><\/li>\n<li>My broer was mal daaroor om die hele vakansie net te l\u00ea en fliek te kyk. <em>My broer is &#8230;<\/em><\/li>\n<li>Laasjaar het my suster met haar rugsak deur Thailand getoer. <em>Hierdie jaar &#8230;<\/em><\/li>\n<li>My droomvakansie hoef nie baie te kos nie. <em>My droomvakansie sal &#8230;<\/em><\/li>\n<li>Ek pak net my tas in en sorg dat my paspoort gereed is. <em>Ek het &#8230;<\/em><\/li>\n<li>Afrika-safari\u2019s is een van die gewildste avonture om aan te pak. <em>Afrika-safari\u2019s sal &#8230;<\/em><\/li>\n<li>Jou paspoort moet geldig wees. <em>Jou paspoort moes &#8230;<\/em><\/li>\n<\/ol>\n<p><em><strong>Antwoorde<\/strong><\/em><\/p>\n<p><em><strong>Oefening 1<\/strong><\/em><\/p>\n<ol>\n<li><em>Ek was mal daaroor om tennis te speel.<\/em><\/li>\n<li><em>Ek kon nie op die MS Queen Elizabeth regte tennis speel nie.<\/em><\/li>\n<li><em>Daar moes jy op \u2019n kleiner baan met spane speel.<\/em><\/li>\n<li><em>Hoe het die MS Queen met ander passasiersbote vergelyk?<\/em><\/li>\n<li><em>Di\u00e9 passasiersboot het 2081 passasiers en 1005 bemanningslede gehuisves.<\/em><\/li>\n<li><em>Dit het van hom die grootste passasiersboot ter w\u00eareld gemaak.<\/em><\/li>\n<li><em>Die boot was die regte plek om te trou en jou wittebrood te hou.<\/em><\/li>\n<li><em>Passasiers het heeldag op een van die 16 dekke gedans en geswem.<\/em><\/li>\n<li><em>Hulle het elke aand vertonings aangebied.<\/em><\/li>\n<li><em>\u2019n Mens kon nie tussen al die dansaktiwiteite nie kies, want daar was net te veel!<\/em><\/li>\n<li><em>\u2019n Mens behoort fiks te geword het met alles wat daar te doen was.<\/em><\/li>\n<li><em>Jy hoef egter niks te gedans het nie \u2013 jy kon net langs die swembad l\u00ea!<\/em><\/li>\n<li><em>Jy kon mengeldrankies drink toe jy langs die swembad gel\u00ea het.<\/em><\/li>\n<li><em>N\u00e1 my matriekeksamen, het ek beslis s\u00f3 \u2019n vakansie verdien!<\/em><\/li>\n<\/ol>\n<p><em><strong>Oefening 2<\/strong><\/em><\/p>\n<ol>\n<li><em>Hy sal nie van die see hou nie.<\/em><\/li>\n<li><em>Hy sal baie meer daarvan hou om berg te klim.<\/em><\/li>\n<li><em>In die berge sal \u2019n mens die pragtige natuurskoon sien.<\/em><\/li>\n<li><em>Jy sal nogal fiks moet wees as jy \u2019n 5-dag staproete wil doen.<\/em><\/li>\n<li><em>Met my selfoon sal ek al die speldekussings en suikerbekkies afneem.<\/em><\/li>\n<li><em>Jy sal jou waterbottel by elke stroompie water weer moet volmaak.<\/em><\/li>\n<li><em>Niemand sal \u2019n sonsondergang in Namakwaland se berge kan weerstaan nie.<\/em><\/li>\n<li><em>Stappers sal altyd bedag moet wees op slange en skerpioene.<\/em><\/li>\n<li><em>Jy sal nie die slange of skerpioene op hoef te tel nie.<\/em><\/li>\n<li><em>Jy sal hulle net moet los en \u00f3m hulle stap.<\/em><\/li>\n<\/ol>\n<p><em><strong>Oefening 3<\/strong><\/em><\/p>\n<ol>\n<li><em>Dit was \u2019n absolute voorreg om vakansie te kon hou.<\/em><\/li>\n<li><em>\u2019n Mens sal dit egter baie nodig h\u00ea, veral n\u00e1 \u2019n jaar se harde werk.<\/em><\/li>\n<li><em>Sommige mense het \u2019n vakansie by die huis verkies.<\/em><\/li>\n<li><em>Ander wou graag gaan visvang en nie naby \u2019n winkel kom nie.<\/em><\/li>\n<li><em>My broer is mal daaroor om die hele vakansie net te l\u00ea en fliek te kyk.<\/em><\/li>\n<li><em>Hierdie jaar sal my suster met haar rugsak deur Thailand toer.<\/em><\/li>\n<li><em>My droomvakansie sal nie baie hoef te kos nie.<\/em><\/li>\n<li><em>Ek het net my tas ingepak en gesorg dat my paspoort gereed is.<\/em><\/li>\n<li><em>Afrika-safari\u2019s sal een van die gewildste avonture wees om aan te pak.<\/em><\/li>\n<li><em>Jou paspoort moes geldig gewees het.<\/em><\/li>\n<\/ol>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-1001 aligncenter\" src=\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/09\/Afr_plus-212x300.jpg\" alt=\"\" width=\"212\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/09\/Afr_plus-212x300.jpg 212w, https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/09\/Afr_plus-768x1086.jpg 768w, https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/09\/Afr_plus-724x1024.jpg 724w\" sizes=\"auto, (max-width: 212px) 100vw, 212px\" \/><\/p>\n<h4 style=\"text-align: center;\"><strong><a href=\"http:\/\/lapa.co.za\">Beskikbaar by www.lapa.co.za | 012 401 0700.<\/a><\/strong><\/h4>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd.<\/p>\n<p>Ek is mal daaroor om tennis te speel.<\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":1001,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_locale":"af","_original_post":"1109","footnotes":""},"categories":[40,6,7,12,13,14,27,28],"tags":[49,62,63],"class_list":["post-1109","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-afrikaans-plus","category-graad-10-12","category-graad-7-9","category-hulpmiddels-vir-leerders","category-hulpmiddels-vir-onderwysers","category-hulpmiddels-vir-ouers","category-studiegidse","category-taalgidse","tag-afrikaans-eat","tag-afrikaans-plus","tag-taaloefeninge","af"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v22.9 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Afrikaans Plus - Tye - Tenses - Klaskameraad<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"noindex, follow\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Afrikaans Plus - Tye - Tenses - Klaskameraad\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd.  Ek is mal daaroor om tennis te speel.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/afrikaans-plus-tye-tenses\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Klaskameraad\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-09-25T14:29:43+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2019-02-07T13:44:41+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/09\/Afr_plus.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2480\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"3508\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Klaskameraad\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Klaskameraad\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/afrikaans-plus-tye-tenses\/\",\"url\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/afrikaans-plus-tye-tenses\/\",\"name\":\"Afrikaans Plus - Tye - Tenses - Klaskameraad\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/afrikaans-plus-tye-tenses\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/afrikaans-plus-tye-tenses\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/09\/Afr_plus.jpg\",\"datePublished\":\"2018-09-25T14:29:43+00:00\",\"dateModified\":\"2019-02-07T13:44:41+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#\/schema\/person\/b3a512ce6dd68114a39a985532d28c6b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/afrikaans-plus-tye-tenses\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/afrikaans-plus-tye-tenses\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/afrikaans-plus-tye-tenses\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/09\/Afr_plus.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/09\/Afr_plus.jpg\",\"width\":2480,\"height\":3508},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/afrikaans-plus-tye-tenses\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Afrikaans Plus &#8211; Tye &#8211; Tenses\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#website\",\"url\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/\",\"name\":\"Klaskameraad\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":\"required name=search_term_string\"}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#\/schema\/person\/b3a512ce6dd68114a39a985532d28c6b\",\"name\":\"Klaskameraad\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Afrikaans Plus - Tye - Tenses - Klaskameraad","robots":{"index":"noindex","follow":"follow"},"og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Afrikaans Plus - Tye - Tenses - Klaskameraad","og_description":"Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd.  Ek is mal daaroor om tennis te speel.","og_url":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/afrikaans-plus-tye-tenses\/","og_site_name":"Klaskameraad","article_published_time":"2018-09-25T14:29:43+00:00","article_modified_time":"2019-02-07T13:44:41+00:00","og_image":[{"width":2480,"height":3508,"url":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/09\/Afr_plus.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Klaskameraad","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Klaskameraad","Est. reading time":"4 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/afrikaans-plus-tye-tenses\/","url":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/afrikaans-plus-tye-tenses\/","name":"Afrikaans Plus - Tye - Tenses - Klaskameraad","isPartOf":{"@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/afrikaans-plus-tye-tenses\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/afrikaans-plus-tye-tenses\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/09\/Afr_plus.jpg","datePublished":"2018-09-25T14:29:43+00:00","dateModified":"2019-02-07T13:44:41+00:00","author":{"@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#\/schema\/person\/b3a512ce6dd68114a39a985532d28c6b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/afrikaans-plus-tye-tenses\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/afrikaans-plus-tye-tenses\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/afrikaans-plus-tye-tenses\/#primaryimage","url":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/09\/Afr_plus.jpg","contentUrl":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/09\/Afr_plus.jpg","width":2480,"height":3508},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/afrikaans-plus-tye-tenses\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Afrikaans Plus &#8211; Tye &#8211; Tenses"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#website","url":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/","name":"Klaskameraad","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":"required name=search_term_string"}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#\/schema\/person\/b3a512ce6dd68114a39a985532d28c6b","name":"Klaskameraad"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1109","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1109"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1109\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1322,"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1109\/revisions\/1322"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1001"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1109"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1109"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1109"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}