{"id":1178,"date":"2018-10-10T08:45:08","date_gmt":"2018-10-10T08:45:08","guid":{"rendered":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/?p=1178"},"modified":"2018-10-10T08:46:54","modified_gmt":"2018-10-10T08:46:54","slug":"1178","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/1178\/","title":{"rendered":"Al die wenners van die ATKV-Tienertoneelfinaal 2018"},"content":{"rendered":"<p>Jong voornemende teatermakers het die afgelope week die Roodepoortteater se verhoog warm gespeel, gehore vermaak, ontroer en bekoor om uiteindelik \u2019n kans te staan om as die wenner van die 54ste ATKV-Tienertoneelfinaal gekroon te word. Die beoordelaars het behoorlik kopgekrap, maar uiteindelik het die Ho\u00ebr Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch hulle die meeste met hul produksie <em>tot stof l tot stilte \u2013 \u2019n paniekreaksie <\/em>be\u00efndruk.<\/p>\n<p>Die produksie in die tweede plek is <em>Eden <\/em>(foto onder), aangebied deur die Ho\u00ebrskool Eldoraigne van Centurion. Die Ho\u00ebrskool Tygerberg van Kaapstad is as die derdeplekwenner met <em>Vlot ter see <\/em>aangewys.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-1181\" src=\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/tienertoneel-3-300x200.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"200\" srcset=\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/tienertoneel-3-300x200.jpg 300w, https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/tienertoneel-3-768x512.jpg 768w, https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/tienertoneel-3-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/tienertoneel-3.jpg 1276w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/> <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-1182\" src=\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/tienertoneel-4-300x200.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"200\" srcset=\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/tienertoneel-4-300x200.jpg 300w, https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/tienertoneel-4-768x512.jpg 768w, https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/tienertoneel-4-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/tienertoneel-4.jpg 1276w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/p>\n<p>In \u2019n splinternuwe afdeling vir \u2019n hele Tienertoneelgeselskap \u2013 van die regisseur, skrywer, spelers en die tegniese operateurs \u2013 wat uit slegs ho\u00ebrskoolleerders bestaan, het Helpmekaar Kollege van Johannesburg se <em>NET N<\/em><em>\u00d3<\/em><em>G EEN<\/em> koning gekraai. Die ATKV het die afdeling gevestig om \u2019n skeppende gees onder die leerders aan te moedig. Die positiewe gevolg was dat 23 toneelstukke in hierdie splinternuwe afdeling deelgeneem het, waarvan vier produksies na die finaal genooi is.<\/p>\n<p>Die wengroep ontvang R30 000, die ATKV-Tienertoneelwisseltrofee en \u2019n speelvak tydens die Klein Karoo Nasionale Kunstefees van 2019. Die naaswenner ontvang R20 000. Die toneelgroep wat in die derde plek aangewys is, ontvang R10 000. Die beste produksie deur slegs leerders ontvang prysgeld van R10\u00a0000.<\/p>\n<p>Die 19 produksies wat na die ATKV-Tienertoneelfinaal uitgenooi is, het tydens 11 ATKV-Tienertoneelstreeksfeeste en 195 produksies gewys wat in hul steek om saam met die beste van die bestes te kom meeding.<\/p>\n<p>Die finaliste was:<\/p>\n<ul>\n<li>Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool met <strong><em>Klub SINK<\/em><\/strong><\/li>\n<li>Helpmekaar Kollege met <strong><em>NET N\u00d3G EEN*<\/em><\/strong><\/li>\n<li>Helpmekaar Kollege met <strong><em>GesertifiSEER: Die Musical<\/em><\/strong><\/li>\n<li>Ho\u00ebr Meisieskool Bloemhof met <strong><em>tot stof l tot stilte \u2013 \u2019n paniekreaksie<\/em><\/strong><\/li>\n<li>Ho\u00ebrskool Eldoraigne met <strong><em>Eden<\/em><\/strong><\/li>\n<li>Ho\u00ebrskool Eldoraigne met <strong><em>WAT!? \u2013 \u2019n Absurde drama*<\/em><\/strong><\/li>\n<li>Ho\u00ebrskool Hugenote met <strong><em>Skote<\/em><\/strong><\/li>\n<li>Ho\u00ebrskool Louis Trichardt met <strong><em>Ink<\/em><\/strong><\/li>\n<li>Ho\u00ebrskool Martin Oosthuizen met <strong><em>Sirkus<\/em><\/strong><\/li>\n<li>Ho\u00ebrskool Noordheuwel met <strong><em>Anna-Maria Davidtz van Dik-Daan van Diepgezet<\/em><\/strong><\/li>\n<li>Ho\u00ebrskool Noordheuwel met <strong><em>Tot die dood ons skei*<\/em><\/strong><\/li>\n<li>Ho\u00ebrskool Tygerberg met <strong><em>Mister M en sy Mense<\/em><\/strong><\/li>\n<li>Ho\u00ebrskool Tygerberg met <strong><em>Toneel vir my*<\/em><\/strong><\/li>\n<li>Ho\u00ebrskool Tygerberg met <strong><em>Vlot ter see<\/em><\/strong><\/li>\n<li>Ho\u00ebrskool Wilgerivier met <strong><em>Christmas Shopping<\/em><\/strong><\/li>\n<li>Ho\u00ebrskool Zwartkop met <strong><em>Paradysstraat (alles behalwe \u2019n musical)<\/em><\/strong><\/li>\n<li>Potchefstroom Gimnasium met<strong><em> Dierepubliek<\/em><\/strong><\/li>\n<li>Potchefstroom Gimnasium met<strong><em> Duskant Vlees(baai)<\/em><\/strong><\/li>\n<li>Windhoek Gimnasium met <strong><em>Vas<\/em><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>*<\/strong> Ding mee in die afdeling vir slegs leerders.<\/p>\n<p>Die beoordelaars tydens die finaal was Ismail Mahomed, Gerben Kamper, Ira Blanckenberg, Tara Notcutt, Andr\u00e9 Stolz en Marlo Minnaar.<\/p>\n<h3><strong>Tienertoneelteksprys<\/strong><\/h3>\n<p>Die doel van die Tienertoneelteksprys is die daarstelling van goeie, nuwe opvoerbare eenbedrywe vir skole. Al die nuutgeskrewe tekste wat ingeskryf word vir ATKV-Tienertoneel kom ook in aanmerking vir die prys vir die beste nuutgeskrewe Tienertoneelteks van die volgende jaar. Wim Vorster en Ilse Oppelt het 102 nuutgeskrewe tekste van 2017 deur die loop van 2018 beoordeel.<\/p>\n<p>Die beste nuutgeskrewe Tienertoneelteks is hierdie jaar aan Johann Smith vir <em>Plekke!<\/em> toegeken. Hy ontvang R5 000 en \u2019n goue ATKV-erepenning.<\/p>\n<p><em>Plekke!<\/em> (aangebied deur die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool) het tydens verlede jaar se finaal in die derde plek ge\u00ebindig. Johann stap egter nie net weg met die eerste plek nie. Hy word ook as die naaswenner aangewys vir <em>Kaleb van Aleppo<\/em> en ontvang \u2019n silwer-ATKV-erepenning en R3\u00a0000 se prysgeld. In die derde plek is Andries Cilliers vir <em>Die Huis van Dawid. <\/em>Hy ontvang \u2019n brons-ATKV-erepenning en R1\u00a0000 se prysgeld.<\/p>\n<h3><strong>Die benoemings en pryswenners vir die individuele toekennings is soos volg:<\/strong><\/h3>\n<h4><strong>Beste klankoperateur:<br \/>\nBenoemings:<\/strong><\/h4>\n<ul>\n<li>Dillen Breitenbach van Ho\u00ebrskool Noordheuwel vir <em>Anna-Maria Davidtz van Dik-Daan van Diepgezet<\/em><\/li>\n<li>Kyla Serfontein van Ho\u00ebrskool Tygerberg\u00a0 vir <em>Mister M en sy Mense<\/em><\/li>\n<li>Marisca Engelbrecht van Ho\u00ebr Meisieskool Bloemhof vir <em>tot stof l tot stilte \u2013 \u2019n paniekreaksie<\/em><\/li>\n<li>Mizanderl\u00e9 Klynsmith van Helpmekaar Kollege vir <em>NET N\u00d3G EEN<\/em><\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Pryswenner:\u00a0<\/strong>Marisca Engelbrecht van die Ho\u00ebr Meisieskool Bloemhof vir <em>tot stof l tot stilte \u2013 \u2019n paniekreaksie<\/em><\/p>\n<h4><strong>Beste beligtingsoperateur:<br \/>\nBenoemings:<\/strong><\/h4>\n<ul>\n<li>An\u00e9 Conradie van Ho\u00ebr Meisieskool Bloemhof vir <em>tot stof l tot stilte \u2013 \u2019n paniekreaksie<\/em><\/li>\n<li>Dylan Engelbrecht van Ho\u00ebrskool Tygerberg vir <em>Mister M en sy Mense<\/em><\/li>\n<li>Pieter Hougaard van Helpmekaar Kollege vir <em>NET N\u00d3G EEN<\/em><\/li>\n<li>Ruan van der Merwe van Ho\u00ebrskool Noordheuwel vir <em>Anna-Maria Davidtz van Dik-Daan van Diepgezet<\/em><\/li>\n<li>Stefan Naud\u00e9 van Ho\u00ebrskool Eldoraigne vir <em>Eden<\/em><\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Pryswenner:\u00a0<\/strong>An\u00e9 Conradie van die Ho\u00ebr Meisieskool Bloemhof vir <em>tot stof l tot stilte \u2013 \u2019n paniekreaksie<\/em><\/p>\n<h4><strong>Beste verhoogbestuurder:<br \/>\nBenoemings:<\/strong><\/h4>\n<ul>\n<li>Chan\u00e9 Lum\u00e9 van Ho\u00ebrskool Zwartkop vir<em> Paradysstraat (alles behalwe \u2019n musical)<\/em><\/li>\n<li>Lana-Mi de Beer van Ho\u00ebrskool Noordheuwel vir<em> Anna-Maria Davidtz van Dik-Daan van Diepgezet<\/em><\/li>\n<li>Wiln\u00e9 Kotz\u00e9 van Ho\u00ebrskool Louis Trichardt vir<em> Ink<\/em><\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Pryswenner:\u00a0<\/strong>Wiln\u00e9 Kotz\u00e9 van die Ho\u00ebrskool Louis Trichardt vir<em> Ink<\/em><\/p>\n<h4><strong>Beste hantering van tegniese aspekte:<br \/>\nBenoemings:<\/strong><\/h4>\n<ul>\n<li>Ho\u00ebrskool Eldoraigne vir <em>Eden<\/em><\/li>\n<li>Potchefstroom Gimnasium vir <em>Duskant Vlees(baai)<\/em><\/li>\n<li>Ho\u00ebrskool Hugenote vir <em>Skote<\/em><\/li>\n<li>Ho\u00ebrskool Tygerberg vir<em> Mister M en sy Mense<\/em><\/li>\n<li>Ho\u00ebrskool Tygerberg vir <em>Vlot ter see<\/em><\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Pryswenner:\u00a0<\/strong>Die Ho\u00ebrskool Eldoraigne vir <em>Eden<\/em><\/p>\n<h4><strong>Beste ensemblewerk:<br \/>\nBenoemings:<\/strong><\/h4>\n<ul>\n<li><em>Eden<\/em> van Ho\u00ebrskool Eldoraigne<\/li>\n<li><em>Klub SINK<\/em> van die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool<\/li>\n<li><em>Mister M en sy Mense<\/em> van Ho\u00ebrskool Tygerberg<\/li>\n<li><em>NET N\u00d3G EEN <\/em>van Helpmekaar Kollege<\/li>\n<li><em>tot stof l tot stilte \u2013 \u2019n paniekreaksie<\/em> van die Ho\u00ebr Meisieskool Bloemhof<\/li>\n<li><em>Vlot ter see <\/em>van Ho\u00ebrskool Tygerberg<\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Pryswenner:\u00a0<\/strong><em>Eden<\/em> van die Ho\u00ebrskool Eldoraigne<\/p>\n<h4><strong>Mees belowende spel in \u2019n rol deur \u2019n meisie:<br \/>\nBenoemings:<\/strong><\/h4>\n<ul>\n<li>Charn\u00e9 Boesak as Sara in Ho\u00ebrskool Hugenote se <em>Skote<\/em><\/li>\n<li>Kerscha Titus as Sofie in Ho\u00ebrskool Tygerberg se <em>Mister M en sy Mense<\/em><\/li>\n<li>Le-Kesha Campher as \u2019n lid van die koor in Ho\u00ebrskool Tygerberg se <em>Vlot ter see<\/em><\/li>\n<li>Nianca Kempenaar as Clarissa in Helpmekaar Kollege se <em>NET N\u00d3G EEN<\/em><\/li>\n<li>Siya Faku as Aggie in Ho\u00ebrskool Tygerberg se <em>Mister M en sy Mense<\/em><\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Pryswenner:\u00a0<\/strong>Kerscha Titus as Sofie in die Ho\u00ebrskool Tygerberg se <em>Mister M en sy Mense<\/em><\/p>\n<h4><strong>Mees belowende spel in \u2019n rol deur \u2019n seun<\/strong>:<br \/>\n<strong>Benoemings:<\/strong><\/h4>\n<ul>\n<li>Albert Retief as Nico in die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool se <em>Klub SINK<\/em><\/li>\n<li>Dewald Coetzee as Kotz\u00e9 in die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool se<em> Klub SINK<\/em><\/li>\n<li>Eljay Galant as Aden Fortuin in Ho\u00ebrskool Tygerberg se <em>Mister M en sy Mense<\/em><\/li>\n<li>Luciano Fredericks as Dean Fortuin in Ho\u00ebrskool Tygerberg se <em>Mister M en sy Mense<\/em><\/li>\n<li>Stehan Odendaal in Ho\u00ebr Meisieskool Bloemhof se tot <em>stof l tot stilte \u2013 \u2019n pnaiekreaksie<\/em><\/li>\n<li>Wilco Meyer as Villie in Ho\u00ebrskool Zwartkop se <em>Paradysstraat (alles behalwe \u2019n musical)<\/em><\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Pryswenner:\u00a0<\/strong>Stehan Odendaal in die Ho\u00ebr Meisieskool Bloemhof se tot <em>stof l tot stilte \u2013 \u2019n paniekreaksie<\/em><\/p>\n<h4><strong>Beste aktrise in \u2019n ondersteunende rol:<br \/>\nBenoemings:<\/strong><\/h4>\n<ul>\n<li>Andrea Walker as \u2019n dame in <em>WAT!? \u2013 \u2019n Absurde drama<\/em><\/li>\n<li>Andrea Walker as Karla in <em>Eden<\/em><\/li>\n<li>Charn\u00e9 Boesak as Sara in <em>Skote<\/em><\/li>\n<li>Imke Higgo as Lina in <em>NET N\u00d3G EEN<\/em><\/li>\n<li>Kerscha Titus as Sofie in <em>Mister M en sy Mense<\/em><\/li>\n<li>Lyndr\u00e9 Kruger as Adelia Roux in <em>GesertifiSEER: Die musical<\/em><\/li>\n<li>Megan Muller as \u2019n kelner in WAT!<em>? \u2013 \u2019n Absurde drama<\/em><\/li>\n<li>Yvonne Mouton as Moira in <em>Mister M en sy Mense<\/em><\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Pryswenner:\u00a0<\/strong>Charn\u00e9 Boesak as Sara in die Ho\u00ebrskool Hugenote se <em>Skote<\/em><\/p>\n<h4><strong>Beste akteur in \u2019n ondersteunende rol<\/strong>:<br \/>\n<strong>Benoemings:<\/strong><\/h4>\n<ul>\n<li>Craig Kleingeld as Einstein in die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool se <em>Klub SINK<\/em><\/li>\n<li>Dewald Coetzee as Kotz\u00e9 in<em> Klub SINK<\/em><\/li>\n<li>Jan-Dani\u00ebl Naud\u00e9 as Ice in <em>Klub SINK<\/em><\/li>\n<li>Kyle Jonker as GV in <em>Klub SINK<\/em><\/li>\n<li>Wilco Meyer as Villie in Ho\u00ebrskool Zwartkop se <em>Paradysstraat (alles behalwe \u2019n musical)<\/em><\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Pryswenner:\u00a0<\/strong>Wilco Meyer as Villie in <em>Paradysstraat (alles behalwe \u2019n musical)<\/em><\/p>\n<h4><strong>Beste aktrise in \u2019n hoofrol:<br \/>\nBenoemings:<\/strong><\/h4>\n<ul>\n<li>Christi Olivier as Celest in Potchefstroom Gimnasium se <em>Duskant Vlees(baai)<\/em><\/li>\n<li>Daniell\u00e9 de Villiers as Klara van der Merwe in Ho\u00ebrskool Tygerberg se <em>Toneel vir my<\/em><\/li>\n<li>Emma van der Walt as Moeks de Noir in Ho\u00ebrskool Zwartkop se <em>Paradysstraat (alles behalwe \u2019n musical)<\/em><\/li>\n<li>Minke Marais as Anna-Maria in Ho\u00ebrskool Noordheuwel se<em> Anna-Maria Davidtz van Dik-Daan van Diepgezet<\/em><\/li>\n<li>Zand\u00e9lle Meyer as Olivia in Potchefstroom Gimnasium se <em>Duskant Vlees(baai)<\/em><\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Pryswenners:<\/strong> Minke Marais as Anna-Maria in <em>Anna-Maria Davidtz van Dik-Daan van Diepgezet <\/em>en Zand\u00e9lle Meyer as Olivia in <em>Duskant Vlees(baai)<\/em><\/p>\n<h4><strong>Beste akteur in \u2019n hoofrol:<br \/>\nBenoemings:<\/strong><\/h4>\n<ul>\n<li>Dant\u00e9 Barnard as Vet in Ho\u00ebrskool Tygerberg se <em>Vlot ter see<\/em><\/li>\n<li>Ivan Reckling as Zack in Potchefstroom Gimnasium se <em>Duskant Vlees(baai)<\/em><\/li>\n<li>Robert Kruger as Karel Weidemann in Ho\u00ebrskool Noordheuwel se <em>Anna-Maria Davidtz van Dik-Daan van Diepgezet<\/em><\/li>\n<li>Tivan de Villiers as Danie in Ho\u00ebrskool Hugenote se <em>Skote<\/em><\/li>\n<li>Valentino Valentyn as Mister M in Ho\u00ebrskool Tygerberg se <em>Mister M en sy Mense<\/em><\/li>\n<li>Wian Smit as James in <em>Skote<\/em><\/li>\n<li>Xander Venter as Rudy\u00a0 in Ho\u00ebrskool Louis Trichardt se <em>Ink<\/em><\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Pryswenner:<\/strong> Valentino Valentyn as Mister M in <em>Mister M en sy Mense<\/em><\/p>\n<h4><strong>Beste regisseur:<br \/>\nBenoemings:<\/strong><\/h4>\n<ul>\n<li>Andr\u00e9 Gerber, An\u00e9l Joubert en David Wolfswinkel vir Ho\u00ebr Meisieskool Bloemhof se <em>tot stof l tot stilte \u2013 \u2019n paniekreaksie<\/em><\/li>\n<li>\u00c8mil Haarhoff en Barend Mynhardt vir Ho\u00ebrskool Eldoraigne se <em>Eden<\/em><\/li>\n<li>Frans Hamman vir Ho\u00ebrskool Tygerberg se <em>Vlot ter see<\/em><\/li>\n<li>Marguerite du Bois vir Ho\u00ebrskool Tygerberg se <em>Mister M en sy Mense<\/em><\/li>\n<li>Peter Hougaard vir Helpmekaar Kollege se <em>NET N\u00d3G EEN<\/em><\/li>\n<li>Ron\u00e8l de Beer, Ad\u00e9le McLachan, Hybr\u00e9 Schoeman en Willem Pretorius vir die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool se <em>Klub SINK<\/em><\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Pryswenners:<\/strong> \u00c8mil Haarhoff en Barend Mynhardt vir <em>Eden<\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Jong voornemende teatermakers het die afgelope week die Roodepoortteater se verhoog warm gespeel, gehore vermaak, ontroer en bekoor om uiteindelik \u2019n kans te staan om as die wenner van die 54ste ATKV-Tienertoneelfinaal gekroon te word. <\/p>\n","protected":false},"author":4,"featured_media":1179,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_locale":"af","_original_post":"1178","footnotes":""},"categories":[19],"tags":[56,76],"class_list":["post-1178","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-atkv","tag-tienertoneel","af"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v22.9 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Al die wenners van die ATKV-Tienertoneelfinaal 2018 - Klaskameraad<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"noindex, follow\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Al die wenners van die ATKV-Tienertoneelfinaal 2018 - Klaskameraad\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Jong voornemende teatermakers het die afgelope week die Roodepoortteater se verhoog warm gespeel, gehore vermaak, ontroer en bekoor om uiteindelik \u2019n kans te staan om as die wenner van die 54ste ATKV-Tienertoneelfinaal gekroon te word.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/1178\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Klaskameraad\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-10-10T08:45:08+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2018-10-10T08:46:54+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/tienertoneel-1.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1276\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"851\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Klaskameraad\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Klaskameraad\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"8 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/1178\/\",\"url\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/1178\/\",\"name\":\"Al die wenners van die ATKV-Tienertoneelfinaal 2018 - Klaskameraad\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/1178\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/1178\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/tienertoneel-1.jpg\",\"datePublished\":\"2018-10-10T08:45:08+00:00\",\"dateModified\":\"2018-10-10T08:46:54+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#\/schema\/person\/b3a512ce6dd68114a39a985532d28c6b\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/1178\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/1178\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/1178\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/tienertoneel-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/tienertoneel-1.jpg\",\"width\":1276,\"height\":851},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/1178\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Al die wenners van die ATKV-Tienertoneelfinaal 2018\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#website\",\"url\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/\",\"name\":\"Klaskameraad\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":\"required name=search_term_string\"}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#\/schema\/person\/b3a512ce6dd68114a39a985532d28c6b\",\"name\":\"Klaskameraad\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Al die wenners van die ATKV-Tienertoneelfinaal 2018 - Klaskameraad","robots":{"index":"noindex","follow":"follow"},"og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Al die wenners van die ATKV-Tienertoneelfinaal 2018 - Klaskameraad","og_description":"Jong voornemende teatermakers het die afgelope week die Roodepoortteater se verhoog warm gespeel, gehore vermaak, ontroer en bekoor om uiteindelik \u2019n kans te staan om as die wenner van die 54ste ATKV-Tienertoneelfinaal gekroon te word.","og_url":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/1178\/","og_site_name":"Klaskameraad","article_published_time":"2018-10-10T08:45:08+00:00","article_modified_time":"2018-10-10T08:46:54+00:00","og_image":[{"width":1276,"height":851,"url":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/tienertoneel-1.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Klaskameraad","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Klaskameraad","Est. reading time":"8 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/1178\/","url":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/1178\/","name":"Al die wenners van die ATKV-Tienertoneelfinaal 2018 - Klaskameraad","isPartOf":{"@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/1178\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/1178\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/tienertoneel-1.jpg","datePublished":"2018-10-10T08:45:08+00:00","dateModified":"2018-10-10T08:46:54+00:00","author":{"@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#\/schema\/person\/b3a512ce6dd68114a39a985532d28c6b"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/1178\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/1178\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/1178\/#primaryimage","url":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/tienertoneel-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/tienertoneel-1.jpg","width":1276,"height":851},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/af\/1178\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Al die wenners van die ATKV-Tienertoneelfinaal 2018"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#website","url":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/","name":"Klaskameraad","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":"required name=search_term_string"}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/#\/schema\/person\/b3a512ce6dd68114a39a985532d28c6b","name":"Klaskameraad"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1178","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/users\/4"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1178"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1178\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1184,"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1178\/revisions\/1184"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1179"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1178"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1178"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/blogs.klaskameraad.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1178"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}