Afrikaans Plus – Meervoude – Plurals

Oefening 1
Gee die meervoud van die volgende:
- brief
- graaf
- graf
- motoris
- stad
- p
- bikini
- ma
- mamma
- oupa
- seën
- vlag
- 6
- vlieg
- skryfding
- medikus
- glas
- hemp
- lewe
- bom
Antwoorde
Oefening 1
- briewe
- grawe
- grafte
- motoriste
- stede
- p’s
- bikini’s
- ma’s
- mammas
- oupas
- seëninge
- vlae
- 6’e
- vlieë
- skryfgoed
- medici
- glase
- hemde
- lewens
- bomme