Hoezit!

Hoezit! was voorheen ‘n bekende naam op tydsrifrakke. Die tydskrifformaat van Hoezit! het plek gemaak vir ‘n opwindende boekformaat met interessante temas en aktiwiteite wat perfek is vir skooltake of sal sorg vir ure se vermaak by die huis.

Feitevrate is versot op Hoezit! Buiten die artikels wat op Klaskameraad gedeel word, is daar ook Hoezit!-boeke oor ‘n verskeidenheid temas beskikbaar op winkelrakke en aanlyn by www.lapa.co.za.

Bestel Hoezit!-boeke by www.lapa.co.za.