Afrikaans Plus – Uitnodigings – Invitations

Voorbeeld van ‘n uitnodiging
Kom Ons Gatsby Die Aand Weg!!
Milnerton Hoërskool se matriekportefeulje nooi jou saam om die “ROARING TWENTIES” in 2013 te herleef by vanjaar se Matrtiekbal!
Ons, die matrieks, moet binnekort ons kinderjare wegwaai en selfs totsines sê vir ons beste vriende, soos ons regmaak om die grootmenswêreld te bespring. Ja, dit gaan moeilik wees, maar onthou: Jy sal nie alleen wees nie. Ons almal gaan aan die begin so ’n bietjie struikel. Kom geniet die kalmte voor die opwindende storm by die Matriekbal!
Tema: “The Great Gatsby”
Datum: 19 Augustus 2013/1920
Tyd: 19:00 tot 23:00
Waar: Kelvin Grove Hotel
Kleredrag: Formeel
- Meisies, dra jul vere en klere!
- Seuns, trek helderkleurige pakke aan!
- Almal moet hulle dansskoene inpak!
RSVP: 082 653 2264 voor 10 Julie
Ons hoop ons sien jou daar!
Mechiel Boshoff Gr. 12 EAT Milnerton