Laai hier ‘n lys met aanbevole klasleesboeke af vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal graad 4-7:
Lees meerAanbevole klasleesboeke vir Afrikaans HT en EAT graad 7-11 (2020)
Laai hier ‘n lys met aanbevole klasleesboeke af vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal graad 7-11:
Lees meerBoeke vir die klaskamer 2019-2020
Klik hier om LAPA Uitgewers se skolekatalogus (2018) af te laai.
Lees meerAfrikaans Plus – Boekmondeling en -lys – Book oral and list
Klik hier om ‘n lys met aanbevole lekkerleesboeke vir tieners af te laai.
Lees meerATKV-Kinderboektoekennings 2018: Wenners bekend gemaak
Die wenners in die ATKV-Kinderboektoekennings is onlangs bekend gemaak. Dié kompetisie word jaarliks aangebied om die gewildste Afrikaanse kinderboeke te bekroon wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het. Die boeke wat vir hierdie toekennings in aanmerking kom, word deur die kinders self beoordeel.
Lees meer