Afrikaans Plus – Woorde wat dikwels verkeerd gespel word – Words that are often misspelled

Oefening 1
Skryf die woorde eers in alfabetiese volgorde van A-Z, dan van Z-A.
- skiet
- alliterasie
- papegaai
- paaie
- tagtig
- halfuur
- modieuse
- piesankie
- klassifiseer
- kuier
- lêer
- manipuleer
- vegetariër
- onmoontlik
- lojaliteit
- KwaZulu-Natal
- twaalf
- misdaad
- roman
- entrepreneur
- allerhande
- vriend
- Londen
- pienk
- krisis
- ambulans
- restaurant
- negatiewe
- universiteit
- nuuskierig
- misdadiger
- Nieu-Seeland
- pasiënt
- plastiek
- Namibië
- seksuele
- rivier
- paddas
- gemiddeld
- familie
- klein
- opponent
- komitee
- dadelik
- leë
Oefening 2
Skryf die woorde eers in alfabetiese volgorde van A-Z, dan van Z-A.
- telefoon
- katastrofe
- meisie
- parkering
- olie
- vroeër
- kwaliteit
- oorsee
- liniaal
- mejuffrou
- margarien
- polisie
- tandepasta
- kanselleer
- skêr
- laer
- dwelms
- Johannesburg
- onbeskof
- nog ’n
- aaklig
- vlamme
- meisieskool
- muskiet
- roekeloos
- mevrou
- pessimis
- noudat
- miljoenêr
- intelligensie
- matriek
- paadjie
- moeilik
- technikon
- hardloop
- interessant
- eksamen
- Kersfees
- ma-hulle
- onafhanklik
- uie
- ondertoe
- silwer
- moeë
- leuen
Antwoorde
Oefening 1
A-Z
- allerhande
- alliterasie
- ambulans
- dadelik
- entrepreneur
- familie
- gemiddeld
- halfuur
- klassifiseer
- klein
- komitee
- krisis
- kuier
- KwaZulu-Natal
- leë
- lêer
- lojaliteit
- Londen
- manipuleer
- misdaad
- misdadiger
- modieuse
- Namibië
- negatiewe
- Nieu-Seeland
- nuuskierig
- onmoontlik
- opponent
- paaie
- paddas
- papegaai
- pasiënt
- pienk
- piesankie
- plastiek
- restaurant
- rivier
- roman
- seksuele
- skiet
- tagtig
- twaalf
- universiteit
- vegetariër
- vriend
Z-A
- vriend
- vegetariër
- universiteit
- twaalf
- tagtig
- skiet
- seksuele
- roman
- rivier
- restaurant
- plastiek
- piesankie
- pienk
- pasiënt
- papegaai
- paddas
- paaie
- opponent
- onmoontlik
- nuuskierig
- Nieu-Seeland
- negatiewe
- Namibië
- modieuse
- misdadiger
- misdaad
- manipuleer
- Londen
- lojaliteit
- lêer
- leë
- KwaZulu-Natal
- kuier
- krisis
- komitee
- klein
- klassifiseer
- halfuur
- gemiddeld
- familie
- entrepreneur
- dadelik
- ambulans
- alliterasie
- allerhande
Oefening 2
A-Z
- aaklig
- dwelms
- eksamen
- hardloop
- intelligensie
- interessant
- Johannesburg
- kanselleer
- katastrofe
- Kersfees
- kwaliteit
- laer
- leuen
- liniaal
- ma-hulle
- margarien
- matriek
- meisie
- meisieskool
- mejuffrou
- mevrou
- miljoenêr
- moeë
- moeilik
- muskiet
- nog ’n
- noudat
- olie
- onafhanklik
- onbeskof
- ondertoe
- oorsee
- paadjie
- parkering
- pessimis
- polisie
- roekeloos
- silwer
- skêr
- tandepasta
- technikon
- telefoon
- uie
- vlamme
- vroeër
Z-A
- vroeër
- vlamme
- uie
- telefoon
- technikon
- tandepasta
- skêr
- silwer
- roekeloos
- polisie
- pessimis
- parkering
- paadjie
- oorsee
- ondertoe
- onbeskof
- onafhanklik
- olie
- noudat
- nog ’n
- muskiet
- moeilik
- moeë
- miljoenêr
- mevrou
- mejuffrou
- meisieskool
- meisie
- matriek
- margarien
- ma-hulle
- liniaal
- leuen
- laer
- kwaliteit
- Kersfees
- katastrofe
- kanselleer
- Johannesburg
- interessant
- intelligensie
- hardloop
- eksamen
- dwelms
- aaklig