Klik hier om ‘n lys met aanbevole lekkerleesboeke vir tieners af te laai.
Lees meerAfrikaans Plus – Vlog
Voorbeelde van vlogs
Lees meerPlakkaat: Visuele geletterdheid
Laai hier ‘n gratis plakkaat af om visuele geletterdheid met behulp van Agent Snoet te onderrig.
Lees meerAanbevole klasleesboeke vir Afrikaans HT en EAT graad 7-11
Laai hier ‘n lys met aanbevole klasleesboeke af vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal graad 7-11
Lees meerIn die kollig – speeltekste vir dramaleerders
As jy op soek is na ’n nommerpas teks om by die eisteddfod voor te dra, ’n stuk om vir jou volgende dramaklas voor te berei, of jou eie prettige eenmanvertoning of toneelstuk op die planke wil bring, is hierdie die perfekte boek vir jou! Die veteraanaktrise Lizz Meiring se nuwe bundel met 33 verhoogtekste is geskik vir die klaskamer, eisteddfods, dramaklasse en skoolopvoerings.
Lees meer