Klik hier om ‘n lys met aanbevole lekkerleesboeke vir tieners af te laai.
Lees meerAfrikaans Plus – Vlog
Voorbeelde van vlogs
Lees meerAanbevole klasleesboeke vir Afrikaans HT en EAT graad 7-11
Laai hier ‘n lys met aanbevole klasleesboeke af vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal graad 7-11
Lees meerKlasgids
Klasgids is al meer as 50 jaar lank die Afrikaansonderwyser se regterhand in die klaskamer. Die tydskrif verskyn kwartaalliks en bevat artikels oor taalonderrig asook leermateriaal vir Afrikaans Huistaal én Eerste Addisionele Taal.
Sedert 2014 verskyn daar elke kwartaal twee uitgawes van Klasgids: een vir die laerskool en een vir die hoërskool. Die inhoud van elke uitgawe word saamgestel uit bydraes van toponderwysers, vakadviseurs en vakspesialiste regoor die land.
Ouers teken ook graag in op Klasgids vir die oefenvraestelle, notas en taaloefeninge.
Lees meer