Gebruik hierdie storie-idees, die basiese raamwerk vir ‘n opstel en meer om lewe in jou skryfwerk te blaas. O ja, daar is ook die ding van die karakter wat jy met klippe moet gooi, die storie van die gesteelde fiets en die trane wat plof in die stof.
Lees meerPieksel
As kind was Fanie Viljoen mal oor illustrasies met honderde klein goedjies in. Dit was soos ‘n speurtog om alles raak te sien. Met hierdie animasie wys hy jou hoe een van Pieksel se illustrasies vorm aanneem, van ‘n basiese agtergrond tot die voltooide illustrasie. Wat sien JY alles raak?
Lees meerOpsommings – Onderwêreld (Fanie Viljoen)
Baie dankie aan Sanet Gouws wat vir ons hierdie opsommings van Onderwêreld gestuur het.
Laai die opsommings hier af