Leesaflos

by Klaskameraad
Leesaflos

Wil jy lees by jou skool of in die gemeenskap bevorder?

Wil jy met ’n klein bedrag ’n groot impak op ’n voorheen benadeelde skool maak?

Die ATKV en WOW begin saam met LAPA Uitgewers ’n leesaflos.