Laai hier ‘n lys met aanbevole klasleesboeke af vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal graad 4-7:
Lees meerAanbevole klasleesboeke vir Afrikaans HT en EAT graad 7-11 (2020)
Laai hier ‘n lys met aanbevole klasleesboeke af vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal graad 7-11:
Lees meerOpsommings – Onderwêreld (Fanie Viljoen)
Baie dankie aan Sanet Gouws wat vir ons hierdie opsommings van Onderwêreld gestuur het.
Laai die opsommings hier af
Jaco Jacobs benoem vir die Carnegie-medalje
LAPA Uitgewers kondig met trots aan dat die Engelse vertaling van Jaco Jacobs se bekroonde jeugroman ’n Goeie dag vir boomklim pas benoem is vir die Carnegie-medalje, Brittanje se oudste en mees prestigeryke literêre prys vir kinderboeke.
Lees meerGratis plakkate: ‘n Goeie dag vir boomklim
’n Goeie dag vir boomklim is ’n humoristiese, deernisvolle verhaal oor Marnus, ’n gefrustreerde middelkind, wat een Desembervakansie saam met ’n vreemde meisie bo in ’n boom beland in ’n poging om te keer dat die plaaslike owerheid dit afsaag. Die boek is ’n gewilde voorgeskrewe boek vir grade 7 HT en 8 EAT. Daar is ook ‘n gratis studiegids beskikbaar.
Lees meer