’n Goeie dag vir boomklim is ’n humoristiese, deernisvolle verhaal oor Marnus, ’n gefrustreerde middelkind, wat een Desembervakansie saam met ’n vreemde meisie bo in ’n boom beland in ’n poging om te keer dat die plaaslike owerheid dit afsaag. Die boek is ’n gewilde voorgeskrewe boek vir grade 7 HT en 8 EAT. Daar is ook ‘n gratis studiegids beskikbaar.
Lees meerAfrikaans Plus – Boekmondeling en -lys – Book oral and list
Klik hier om ‘n lys met aanbevole lekkerleesboeke vir tieners af te laai.
Lees meer