Dis weer dié tyd van die jaar wat jong redenaars pen en papier moet nadertrek en begin skryf aan hul toesprake vir die ATKV-Redenaarskompetisie 2020. Die temas is pas bekend gemaak en is soos volg:
Lees meer#weesdieverskil gedigtekompetisie
Skryf nou in vir die ATKV-tak Durbanville se Afrikaanse gedigtekompetisie vir laerskole. Vanjaar se tema is: #weesdieverskil. Sluitingsdatum is 9 September. Vir meer inligting en om in te skryf, kontak Ronel by 084 784 0105.
Lees meerLAPA-Jeugromankompetisie 2019
Wemel jou kop van stories? Skryf dan in vir die LAPA Jeugromankompetisie 2019!
Lees meerTemas vir ATKV-Redenaars 2019
Die temas vir die ATKV-Redenaarskompetisie 2019 is pas bekend gemaak.
Lees meer