Afrikaans Plus – Gender

Oefening 1
Gee die vroulike geslag van die woorde tussen hakies waar nodig:
- Boer Frans het by die veiling vir hom die volgende vroulike diere gekoop: (varkbere), (ramme), (bulkalwers) en (bulle).
- Van die Engelse titels wat oorgeëerf word, is: (hertog), (graaf), (burggraaf) en (baron).
- Vroulike pasiënte verkies (verpleërs).
- Die (advokaat) het na die (verweerder) verwys.
- Haar (eggenoot) is ’n (haarkapper).
Antwoorde
Oefening 1
- varksôe, ooie, verskalwers en koeie
- hertogin, gravin, burggravin, barones
- verpleegsters
- advokaat, verweerderes
- eggenoot, haarkapper