Afrikaans Plus – Lettergrepe – Syllables

Oefening 1
Verdeel die woorde in lettergrepe.
- gemiddelde
- droomwêreld
- karnallie
- georganiseerde
- dissiplineer
- akkommodasie
- masjien
- talentvolle
- slangetjie
- verrassing
Antwoorde
Oefening 1
- ge-mid-del-de
- droom-wê-reld
- kar-nal-lie
- ge-or-ga-ni-seer-de
- dis-si-pli-neer
- ak-kom-mo-da-sie
- mas-jien
- ta-lent-vol-le
- slan-ge-tjie
- ver-ras-sing