Neem asb. kennis van die sperdatum vir jaarinskrywings op Klasgids 2020. Inskrywings vir 2020 sluit 5 Desember 2019. Daargaan geen ekstra voorraad vir laat inskrywings wees nie.
Lees meerTemas vir ATKV-Redenaars 2020
Dis weer dié tyd van die jaar wat jong redenaars pen en papier moet nadertrek en begin skryf aan hul toesprake vir die ATKV-Redenaarskompetisie 2020. Die temas is pas bekend gemaak en is soos volg:
Lees meer#weesdieverskil gedigtekompetisie
Skryf nou in vir die ATKV-tak Durbanville se Afrikaanse gedigtekompetisie vir laerskole. Vanjaar se tema is: #weesdieverskil. Sluitingsdatum is 9 September. Vir meer inligting en om in te skryf, kontak Ronel by 084 784 0105.
Lees meerLAPA pronk weer met talle ATKV-Woordveertjies
Die ATKV-Woordveertjies gaan oor die bekroning van uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord.
LAPA kondig met trots aan dat ons ses ATKV-Woordveertjies gewen het in die ATKV-Kinderboektoekennings 2019. Hierdie pryse word toegeken deur kinderlesers in die bepaalde portuurgroep en nie deur volwassenes nie.
By die kinderboeke word die illustrasies en die verhaal ook apart beoordeel. Daarom is ons opgewonde om die volgende wenners bekend te maak:
Lees meerGratis aktiwiteite: Hallo, Tippie!
Die heruitgawe van die gewilde Leer my lees-reeks bevat QR-kodes wat jou lei na gratis aflaaibare aktiwiteite.
Laai die gratis aktiwiteite vir Leer my lees: Hallo, Tippie! hier af:
Lees meer