Michaela Meiring – Dramatiese monoloog – 2019. Kliek hier vir Die Karkas.
Opstelle is aaklig – maar nie as jy weet hoe om dit te skryf nie
Gebruik hierdie storie-idees, die basiese raamwerk vir ‘n opstel en meer om lewe in jou skryfwerk te blaas. O ja, daar is ook die ding van die karakter wat jy met klippe moet gooi, die storie van die gesteelde fiets en die trane wat plof in die stof.
Lees meerKlasgids 2020
Neem asb. kennis van die sperdatum vir jaarinskrywings op Klasgids 2020. Inskrywings vir 2020 sluit 5 Desember 2019. Daargaan geen ekstra voorraad vir laat inskrywings wees nie.
Lees meerAanbevole klasleesboeke vir Afrikaans HT en EAT graad 4-7 (2020)
Laai hier ‘n lys met aanbevole klasleesboeke af vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal graad 4-7:
Lees meerAanbevole klasleesboeke vir Afrikaans HT en EAT graad 7-11 (2020)
Laai hier ‘n lys met aanbevole klasleesboeke af vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal graad 7-11:
Lees meer