Die heruitgawe van die gewilde Leer my lees-reeks bevat QR-kodes wat jou lei na gratis aflaaibare aktiwiteite.
Laai die gratis aktiwiteite vir Leer my lees: Hallo, Tippie! hier af:
Lees meerDie heruitgawe van die gewilde Leer my lees-reeks bevat QR-kodes wat jou lei na gratis aflaaibare aktiwiteite.
Laai die gratis aktiwiteite vir Leer my lees: Hallo, Tippie! hier af:
Lees meerKlik hier om LAPA Uitgewers se skolekatalogus (2018) af te laai.
Lees meerOnderwysers kan teen R320 vir die jaar inteken om Klasgids kwartaalliks in die pos te ontvang, óf enkeluitgawes koop teen R85 elk. Daar is ook beperkte voorraad van vorige uitgawes beskikbaar.
Ouers teken ook graag in op Klasgids vir die oefenvraestelle, notas en taaloefeninge.
Lees meer’n Goeie dag vir boomklim is ’n humoristiese, deernisvolle verhaal oor Marnus, ’n gefrustreerde middelkind, wat een Desembervakansie saam met ’n vreemde meisie bo in ’n boom beland in ’n poging om te keer dat die plaaslike owerheid dit afsaag. Die boek is ’n gewilde voorgeskrewe boek vir grade 7 HT en 8 EAT. Daar is ook ‘n gratis studiegids beskikbaar.
Lees meer
Die temas vir die ATKV-Redenaarskompetisie 2019 is bekend en as jy ’n ouer is wat dalk weemoedig wil sug omdat die skryf van jou kind se toespraak soos ’n berg voor jou lê, is daar goeie nuus! Die ATKV-Sprekershandleiding is nou te koop. Dié handige gids met riglyne vir die skryf en lewering van ’n toespraak is jou en jou kind se paspoort tot ’n uitmuntende toespraak.
Die gids kos net R85.