Jan Vermeulen se jeugboek Asem is gekies om een van die voorgeskrewe leesboeke vir graad 12 Afrikaans EAT in privaatskole te wees.
Lees meer#SlypAfrikaans slypskool vir Afrikaansonderwysers in die Vrystaat
Gr. 7-12 onderwysers, kom slyp jou Afrikaans in die Vrystaat!
Ontvang SACE-punte vir bywoning.
Laai die program en inskrywingsvorm hier af:
Vrystaat uitnodigingsbrief


Kontak kathiev@lapa.co.za vir navrae.
Al die wenners van die ATKV-Tienertoneelfinaal 2018
Jong voornemende teatermakers het die afgelope week die Roodepoortteater se verhoog warm gespeel, gehore vermaak, ontroer en bekoor om uiteindelik ’n kans te staan om as die wenner van die 54ste ATKV-Tienertoneelfinaal gekroon te word.
Lees meerATKV-Kinderboektoekennings 2018: Wenners bekend gemaak
Die wenners in die ATKV-Kinderboektoekennings is onlangs bekend gemaak. Dié kompetisie word jaarliks aangebied om die gewildste Afrikaanse kinderboeke te bekroon wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het. Die boeke wat vir hierdie toekennings in aanmerking kom, word deur die kinders self beoordeel.
Lees meer