#SlypAfrikaans slypskool vir Afrikaansonderwysers in die Vrystaat
Gr. 7-12 onderwysers, kom slyp jou Afrikaans in die Vrystaat!
Ontvang SACE-punte vir bywoning.
Laai die program en inskrywingsvorm hier af:
Vrystaat uitnodigingsbrief

