Oefening 1
Skryf die volgende afkortings volledig uit:
1.Sa.
2.Des.
3.asb.
4.p.m.
5.dr.
Voorbeeld van ‘n goeie mondelinge aanbieding
Lees meerVoorbeeld van die lewering van ‘n toespraak
Lees meerKlik hier om ‘n lys met aanbevole lekkerleesboeke vir tieners af te laai.
Lees meerVoorbeelde van vlogs
Lees meer