Answers to comprehension test on page 178 in Afrikaans Plus
Lees meerAnswers to comprehension test on page 178 in Afrikaans Plus
Lees meerSkryf die sinne in die direkte rede.
Die seuns het vir hul onderwyser gevra of hy hulle daardie aand met hulle take kan help.
| PAMELA: | Tata, ek moet gaan! Al my vriende sal al klaar daar wees. Asseblief? |
| TATA: | Pamela, ek het nee gesê! Hoekom wil jy gaan?As ek nee sê, is dit nee! |
| PAMELA: | Almal is al klaar daar! Natuurlik moet ek ook daar wees! |
| TATA: | Pamela Gqudu, moet net nie my knoppie druk nie! Ek het mos gesê jy gaan nie na daardie Jol nie. Nx! |
| PAMELA: | (staan op en storm af by die trappe) Jy maak my lewe hel! En ek haat jou! |
| TATA: | (loop agter Pamela aan; trek haar arm) Luister hier, jong meisie! Daardie vriende is nie goed vir jou nie! Ek wil nie hê julle moet saam kuier nie! |
| PAMELA: | Tata, los my arm! Jy maak my seer. Anyway, whatever! Ek gaan mos nou nié! |
| TATA: | Ek doen dit, want ek is lief vir jou. |
| PAMELA: | (beklemtoon elke lettergreep) As-se-bliéf! Jy? Lief vir my? Aggg … |
| TATA: | Ek’s jammer, my kind, maar eendag sal jy besef ek het dit uit liefde gedoen. |
| PAMELA: | Tata, doen my ’n guns. Haal jou neus uit my sake uit. En soos ek gesê het, ek gaan nie na die Jol nie. |
| TATA: | Ek sal die Jol na jou toe bring. Kom ons hou ons eie paartie! |
| PAMELA: | (sug, mompel) Mxm, ag! ’n Partytjie met ’n ou man … Sê my iets anders! |
| TATA: | Huh? Wat was daai? |
| PAMELA: | Tata, nee dankie, ek wil nie meer Jol toe gaan nie! (Trek haar kamerdeur toe) |
Pamela Gqudu, Gr. 9 EAT Masibambane Sekondêr

Oefening 1
Gee die regte vorm van die woorde tussen hakies:
Gee een woord vir die volgende bywoordelike frases.
Ons moet (baie keer) my oupa met sy tuinwerk help.
Lees meer