Laai hier ‘n lys met aanbevole klasleesboeke af vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal graad 4-7:
Lees meerLaai hier ‘n lys met aanbevole klasleesboeke af vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal graad 4-7:
Lees meerLaai hier ‘n lys met aanbevole klasleesboeke af vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal graad 7-11:
Lees meerSkryf nou in vir die ATKV-tak Durbanville se Afrikaanse gedigtekompetisie vir laerskole. Vanjaar se tema is: #weesdieverskil. Sluitingsdatum is 9 September. Vir meer inligting en om in te skryf, kontak Ronel by 084 784 0105.
Lees meerDie ATKV-Woordveertjies gaan oor die bekroning van uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord.
LAPA kondig met trots aan dat ons ses ATKV-Woordveertjies gewen het in die ATKV-Kinderboektoekennings 2019. Hierdie pryse word toegeken deur kinderlesers in die bepaalde portuurgroep en nie deur volwassenes nie.
By die kinderboeke word die illustrasies en die verhaal ook apart beoordeel. Daarom is ons opgewonde om die volgende wenners bekend te maak:
Lees meerAs kind was Fanie Viljoen mal oor illustrasies met honderde klein goedjies in. Dit was soos ‘n speurtog om alles raak te sien. Met hierdie animasie wys hy jou hoe een van Pieksel se illustrasies vorm aanneem, van ‘n basiese agtergrond tot die voltooide illustrasie. Wat sien JY alles raak?
Lees meer