Loer hier na ‘n gratis uittreksel uit Fanie Viljoen se boek, Doendinge: https://lapa.co.za/gratis-uittreksel-doendinge-vir-elke-dag-van-die-jaar
Loer hier na ‘n gratis uittreksel uit Fanie Viljoen se boek, Doendinge: https://lapa.co.za/gratis-uittreksel-doendinge-vir-elke-dag-van-die-jaar
Gebruik hierdie storie-idees, die basiese raamwerk vir ‘n opstel en meer om lewe in jou skryfwerk te blaas. O ja, daar is ook die ding van die karakter wat jy met klippe moet gooi, die storie van die gesteelde fiets en die trane wat plof in die stof.
Lees meerWil jy lees by jou skool of in die gemeenskap bevorder?
Wil jy met ’n klein bedrag ’n groot impak op ’n voorheen benadeelde skool maak?
Die ATKV en WOW begin saam met LAPA Uitgewers ’n leesaflos.
Lees meerNeem asb. kennis van die sperdatum vir jaarinskrywings op Klasgids 2020. Inskrywings vir 2020 sluit 5 Desember 2019. Daargaan geen ekstra voorraad vir laat inskrywings wees nie.
Lees meerDis weer dié tyd van die jaar wat jong redenaars pen en papier moet nadertrek en begin skryf aan hul toesprake vir die ATKV-Redenaarskompetisie 2020. Die temas is pas bekend gemaak en is soos volg:
Lees meer