Neem asb. kennis van die sperdatum vir jaarinskrywings op Klasgids 2020. Inskrywings vir 2020 sluit 5 Desember 2019. Daargaan geen ekstra voorraad vir laat inskrywings wees nie.
Lees meerAanbevole klasleesboeke vir Afrikaans HT en EAT graad 4-7 (2020)
Laai hier ‘n lys met aanbevole klasleesboeke af vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal graad 4-7:
Lees meerKlasgids 2019
Onderwysers kan teen R320 vir die jaar inteken om Klasgids kwartaalliks in die pos te ontvang, óf enkeluitgawes koop teen R85 elk. Daar is ook beperkte voorraad van vorige uitgawes beskikbaar.
Ouers teken ook graag in op Klasgids vir die oefenvraestelle, notas en taaloefeninge.
Lees meer#SlypAfrikaans slypskool vir Afrikaansonderwysers in die Vrystaat
Gr. 7-12 onderwysers, kom slyp jou Afrikaans in die Vrystaat!
Ontvang SACE-punte vir bywoning.
Laai die program en inskrywingsvorm hier af:
Vrystaat uitnodigingsbrief

