Answers to comprehension test on pages 11-12 in Afrikaans Plus
“agterdogtig” (Use quotation marks when you quote words from the Passage.) (1)
Afrikaans Plus – Bedrywende en lydende vorm – Active and passive voice
Skryf die volgende sin oor in die bedrywende/aktiewe vorm:
’n Koek word deur Mary gebak.
’n Mooi oorwinning is deur Grey Bloem behaal.
Afrikaans Plus – Antonieme – Antonyms
Oefening 1
Vul ’n woord met die teenoorgestelde betekenis as die vetgedrukte woord in.
Afrikaans Plus – Anglisismes – Anglicisms
Oefening 1
Skryf die volgende sinne oor in korrekte Afrikaans.
- You must enjoy yourself!
- They are redoing the drama class.
- Our team is doing great this year!
- Do you like soccer? I do!
- These are the hard facts.
- The history paper was very hard.
- Please, come in.
- He is putting on a lot of weight.
- I can’t get the right part for my motorcycle.
- Nothing can go wrong.
- How many marks did you lose in Math?
- I love doing Paper II!
- Most people go the beach in December.
- Time is running out…
- What do you mean?
- I dont’ have a spare wheel…
- It wont take long.
- I like the painting on the wall.
- Personally, I disagree.
- I just love my new glasses!
Antwoorde:
Oefening 1
- Jy moet die dag geniet! (Jy moet jouself geniet! X)
- Hulle knap die dramaklas op. (Hulle doen die dramaklas oor. X)
- Ons span vaar die jaar uitstekend! (Ons span doen die jaar goed! X)
- Hou jy van sokker? Ek is mal daaroor! (Hou jy van sokker? Ek doen! X)
- Hierdie is die ware feite. (Hierdie is die harde feite. X)
- Die geskiedenisvraestel was moeilik. (Die geskiedenisvraestel was hard. X)
- Asseblief, kom binne. (Asseblief, kom in. X)
- Hy het baie gewig (Hy het baie gewig opgetel. X)
- Ek kan nie die regte onderdele vir my motorfiets kry nie. (Ek kan nie die regte parte vir my motorfiets kry nie. X)
- Niks kan verkeerd loop nie. (Niks kan verkeerd gaan nie. X)
- Hoeveel punte het jy in Wiskunde verloor? (Hoeveel merke het jy in Wiskunde verloor?)
- Ek is mal oor vraestel II! (Ek is mal oor papier II! X)
- Die meeste mense is mal oor die strand in Desember. (Meeste mense is mal oor die strand in Desember. X)
- Tyd is besig om minder te raak… (Tyd hardloop uit… X)
- Wat bedoel jy? (Wat meen jy? X)
- Ek het nie ‘n noodwiel nie…( Ek het nie ‘n spaarwiel nie… X)
- Dit sal nie lank duur nie. (Dit sal nie lank neem nie. X)
- Ek hou van die skildery teen die muur. (Ek hou van die skildery op die muur. X)
- Ek stem saam. (Persoonlik stem ek saam. X)
- Ek is mal oor my nuwe bril! (Ek is mal oor my nuwe brille! X)