Dis weer dié tyd van die jaar wat jong redenaars pen en papier moet nadertrek en begin skryf aan hul toesprake vir die ATKV-Redenaarskompetisie 2020. Die temas is pas bekend gemaak en is soos volg:
Lees meerATKV-Sprekershandleiding
Die temas vir die ATKV-Redenaarskompetisie 2019 is bekend en as jy ’n ouer is wat dalk weemoedig wil sug omdat die skryf van jou kind se toespraak soos ’n berg voor jou lê, is daar goeie nuus! Die ATKV-Sprekershandleiding is nou te koop. Dié handige gids met riglyne vir die skryf en lewering van ’n toespraak is jou en jou kind se paspoort tot ’n uitmuntende toespraak.
Die gids kos net R85.
Temas vir ATKV-Redenaars 2019
Die temas vir die ATKV-Redenaarskompetisie 2019 is pas bekend gemaak.
Lees meer