Voorbeelde van ‘n agenda en notule:
Lees meerAfrikaans Plus – Advertensies, plakkate en strooibiljette – Advertisements, posters and flyers
Voorbeeld van ‘n advertensie as transaksionele skryfstuk
Lees meerAfrikaans Plus – Aanwysings/Instruksies – Instructions
Voorbeeld van aanwysings
Aanwysings na die Taalmonument op Paarlberg (let wel, die museum en monument is op twee verskillende plekke geleë):
- Neem die nommer 55 afrit van die N1 af na Hoofweg – Paarl.
- Draai links in Hoofweg.
- Bly op Hoofweg (Paarl) vir ongeveer ongeveer 500m en draai links in Flambeaustr. (die eerste straat aan u linkerkant) op.
- Volg die bruin aanwysingsbordjies tot by Gabbema Doordriftstraat wat lei na die Taalmonument bo-op Paarlberg.
Adres: Gabbema Doordriftstraat, Paarlberg, Paarl

Beskikbaar by www.lapa.co.za | 012 401 0700.
Afrikaans Plus – Opstelle – Essays
Voorbeeld van ‘n beskrywende opstel
Lees meerAfrikaans Plus – Benadering tot skryfwerk – Approach to written work
Formule vir storieskryf
Lees meer