Gee ‘n sinoniem vir die vetgedrukte woord in elke sin.
As jy griep het, moet ‘n geneesheer vir jou antibiotika voorskryf.
Afrikaans Plus – Samestellings – Compound words
Gee die regte vorm van die woorde tussen hakies:
Dis blykbaar die (wes + wind) wat mens se (gees + gesondheid) so aantas.
Lees meerAfrikaans Plus – Prosa – Prose
Answers to comprehension test on page 174 in Afrikaans Plus
- (The saying ”All is fair in love and war” literally refers to actions during warfare and relationships. Figuratively it implies that no moral rules apply. ) Die figuurlike betekenis is dat geen morele reёls geld wanneer dit by die liefde kom nie. ’n Verliefde persoon mag dus maar oneties optree om iemand se liefde te wen.
- Want Helena was reeds Waldemar se meisie en Waldemar was baie sterker en aantrekliker as Edwill.
- (a) derdepersoonsverteller / alomteenwoordige verteller (both terms are applicable) (b) ironie (Edwill watched the rugby only because Helena would be there. The irony lies in the fact that Helena was there to watch the handsome Waldemar and would not even notice Edwill’s presence.)
- Die leser verwag dat Edwill Helena se liefde gaan wen, maar dan wen Waldemar die “oorlog” op ‘n oneerlike manier. (Edwill’s sister, Lita, helped him to write a poem which would win Helena’s heart, but in his haste to beat Waldemar, he tripped and the poem fell from his pocket. Waldemar then presented it as his own and thus won the “war” by unethical ways.)

Beskikbaar by www.lapa.co.za | 012 401 0700.
Afrikaans Plus – Opsomming – Summary
Answers to summary (DBE) on p. 15 in Afrikaans Plus
Laika was die eerste hond in die ruimte.
Spoetnik 2 was die tweede wenteltuig ooit in die ruimte.
Joeri Gagarin was die eerste mens wat in die ruimte gereis het.
Afrikaans Plus – Ontkennende vorm – Negative form
Oefening 1
Skryf die volgende sinne oor in die ontkennende vorm: