Vul die korrekte voornaamwoord in.
Sarah speel klavier. ___ is mal oor Beethoven.
Lees meerVerbind die volgende sinne met die woord tussen hakies:
1. Ek slaap vanoggend laat. Ek was gisteraand laat uit. (want)
Voorbeelde van visuele tekste wat in ‘n taalvraestel kan voorkom
Lees meerOefening 1
Gee die verkleiningsvorm van die woorde tussen hakies:
Voltooi die sinne deur die korrekte woord in te vul.
My twee boeties baklei soos ___ en ___ .
Lees meer