Afrikaans Plus – Aanwysings/Instruksies – Instructions

Afrikaans Plus – Aanwysings/Instruksies – Instructions

Voorbeeld van aanwysings

Aanwysings na die Taalmonument op Paarlberg (let wel, die museum en monument is op twee verskillende plekke geleë):

  • Neem die nommer 55 afrit van die N1 af na Hoofweg – Paarl.
  • Draai links in Hoofweg.
  • Bly op Hoofweg (Paarl) vir ongeveer ongeveer 500m en draai links in Flambeaustr. (die eerste straat aan u linkerkant) op.
  • Volg die bruin aanwysingsbordjies tot by Gabbema Doordriftstraat wat lei na die Taalmonument bo-op Paarlberg.

Adres: Gabbema Doordriftstraat, Paarlberg, Paarl

Beskikbaar by www.lapa.co.za | 012 401 0700.

Afrikaans Plus – Woordsoorte – Parts of speech

Afrikaans Plus – Woordsoorte – Parts of speech

Vul die korrekte voorsetsel in: In die sirkus is daar akrobate wat toertjies ___ allerhande apparate doen.
Vul die ontbrekende voornaamwoord in: Sirkusbase gebruik diere ook wat elk ___ eie toertjie doen.
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord tussen hakies: Daar is mense wat sê dat diere in ’n sirkus aan (erg) dieremishandeling grens.