Verbind die volgende sinne met die woord tussen hakies:
1. Ek slaap vanoggend laat. Ek was gisteraand laat uit. (want)
Afrikaans Plus – Visuele geletterdheid – Visual literacy
Voorbeelde van visuele tekste wat in ‘n taalvraestel kan voorkom
Lees meerAfrikaans Plus – Verkleining – Diminutives
Oefening 1
Gee die verkleiningsvorm van die woorde tussen hakies:
Afrikaans Plus – Vergelyking – Simile
Voltooi die sinne deur die korrekte woord in te vul.
My twee boeties baklei soos ___ en ___ .
Lees meer