Afrikaans Plus – Bedankings – Vote of thanks

Afrikaans Plus – Bedankings – Vote of thanks

Voorbeeld van die bedanking van ‘n spreker
Natalie, ek dink nie ek sal ooit die aanhaling uit Benjamin Mays se gedig, wat jou tot ongekende hoogtes geïnspireer het, vergeet nie. “The tragedy of life does not lie in not reaching your goals; the tragedy of life lies in not having goals to reach for.”

Afrikaans Plus – Aanwysings/Instruksies – Instructions

Afrikaans Plus – Aanwysings/Instruksies – Instructions

Voorbeeld van aanwysings

Aanwysings na die Taalmonument op Paarlberg (let wel, die museum en monument is op twee verskillende plekke geleë):

  • Neem die nommer 55 afrit van die N1 af na Hoofweg – Paarl.
  • Draai links in Hoofweg.
  • Bly op Hoofweg (Paarl) vir ongeveer ongeveer 500m en draai links in Flambeaustr. (die eerste straat aan u linkerkant) op.
  • Volg die bruin aanwysingsbordjies tot by Gabbema Doordriftstraat wat lei na die Taalmonument bo-op Paarlberg.

Adres: Gabbema Doordriftstraat, Paarlberg, Paarl

Beskikbaar by www.lapa.co.za | 012 401 0700.