Oefening 1
Voltooi die volgende idiome.
Afrikaans Plus – Getalle – Numbers
Skryf die getalle tussen hakies oor in korrekte Afrikaans.
Wanneer jy lid van ’n kwartet is, is jy een van (4) mense wat sing.
Lees meerAfrikaans Plus – Gender
Oefening 1
Gee die vroulike geslag van die woorde tussen hakies waar nodig:
Afrikaans Plus – Direkte en indirekte rede – Direct and indirect speech
Skryf die sinne in die direkte rede.
Die seuns het vir hul onderwyser gevra of hy hulle daardie aand met hulle take kan help.
Afrikaans Plus – Deelwoorde – Participles
Oefening 1
Gee die regte vorm van die woorde tussen hakies: